Latest Post

Die Christen en gehoorsaamheid – Deel 2

Die Christen en gehoorsaamheid – Deel 2

Deel 2 : Goeie werke deur God voorberei

CHRISTELIKE GEHOORSAAMHEID, en in die besonder goeie werke, is ons tema. Kom ons kyk daarna aan
die hand van ‘n fassinerende vers in Efesiërs.
“Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin
kan wandel.” (Ef 2:10. Die OAV is meer letterlik vertaal)
(more…)

Baie welkom by die webblad van APK Pretoria-Oos!

Glenwoodweg 48, Lynnwood Glen Posbus 35126, MENLO PARK, 0102.
Tel. (012)361-7574 / Faksnr. (012) 361-5776
Selfoonnommer: 076 101 8044
E-pos: info@apkpo.co.za

Eredienstye Oggenddiens: 9h00
Aanddiens: 18h00

Artikels

Die Christen en gehoorsaamheid – Deel 1
Die Christen en gehoorsaamheid – Deel 1
February 25, 2013
By Henk Vorster
Wat elke Christen móét weet
Wat elke Christen móét weet
January 30, 2013
By Henk Vorster
U Huis is ons tuiste
U Huis is ons tuiste
January 4, 2013
By Henk Vorster
Gereinig deur Christus se eenmalige volmaakte offer
Gereinig deur Christus se eenmalige volmaakte offer
December 3, 2012
By Henk Vorster
Verklarende prediking
Verklarende prediking
January 30, 2011
By Henk Vorster

Asjas op Facebook

Almanak

   September  2014 »
SMTWTFS
 123456
78910111213
  • Opvolgaksie

    Begin: 00:00

14151617181920
21222324252627
282930 

RSS Kinders van die Lig

  • Nuusbrief #02/2014 4 August 2014
    Nuusbrief #02/2014
  • Nuusbrief #01/2014 4 August 2014
    Nuusbrief #01/2014
  • Maartkamp 2013 24 April 2013
    Ons het weer gekamp vanaf die 21ste tot die 28ste Maart 2013 by die Zarivonco kampterrein naby Hartbeespoortdam. Daar was 35 laerskoolkinders (14 seuns, 21 dogters) wat saam met ons gekamp het.  Die groepleiers het omgesien na elke groepie van … Continue reading →

Kinders van die Lig op Facebook